Die gewilde sangeres, Lianie May, is terug met 'n nuwe, lewendige enkelsnit wat ideaal is vir die somer-kuierseisoen.
Die Bloekom Brandt Band van Bloemfontein, wat by die Central Music Awards met die louere as beste Afrikaanse rock-musikante weggestap het, is geen gewone musiekgroep nie. Dié drie passievolle ...
In 2009, het hy die land op hol gehad met sy eerste vrystelling, 'Cooler As Ekke', maar daar is steeds geen keer aan Jack Parow. In 2009, het hy die hele land op hol ...
VITO HEYN (30), beter bekend as V.I.T.O, is ’n ou­tjie vannie platteland wat bekendheid verwerf het met sy eie styl van musiek, Nam-Afrikaanse rap. “Hulle weet wie dit is” – die rympie waarmee elk van ...
JOHANNESBURG. – Die druk is nou op Afrikaanse kunstenaars om eersteklas-musiekvideo’s te maak. Só het Karen Meiring, hoof van kykNET, gesê oor ’n nuwe Afrikaanse musiek-kanaal wat binnekort op DStv ...
Een-honderd-en-nege jaar na sy geboorte bring skrywer en vervaardiger Ingrid Howard, van Tale Be Told-produksies, hulde aan Bosman en sy reusebydrae tot Afrikaanse musiek en kombineer sy die stemme ...
Op 20 Desember verlede jaar is die laaste uitgawe van Beeld gedruk net meer as 50 jaar nadat die koerant in 1974 gestig is. Die maande wat daardie datum voorafgegaan het, was van die ongewoonste in ...
Nuwellis Inc (NASDAQ:NUWE) successfully resolved a temporary backorder issue with their sterilization vendor, which had impacted revenue. The pediatrics business segment showed strong performance with ...
Logan Pietersen is as die wenner van die Skryfit-lompetisie aangewys. Uit honderde inskrywings, en na ure se kreatiewe slypwerk en duisende stemme, is die liedjie “Afrikaans my taal”, geskryf en ...
Aandag, aandag! Afrikaanse rockers, skreeuers en skrouers moet onmiddellik hul ore spits en hul kitaar stem. Netwerk24 het 'n groot aankondiging om van die dak af te skree: Rockspaaider Herleef! is ...
Op ’n reis deur die Vrystaat het Werner van der Hoven en sy pragtige gesin bietjie kom inloer op die Good Morning Breakfast. Vir baie lank het Werner sy musiek in Engels geskryf en gesing, nou – jare ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...